Dit sous in ons kontrei Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 24 January 2011 06:32
Untitled Document

Die Bronberg-gebied is behoorlik deurnat. Dié foto’s is op 16 Desember in Lynnwoodweg-verlening geneem by die ingang na die Eastridge Building Supply sentrum. Stormwater het dié gedeelte van Lynnwoodweg by die T-aansluiting met die Boschkoppad, behoorlik oorstroom.


Foto’s: John Potgieter

 

© 2020 Die/The Bronberger