PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 23 April 2008 02:00

Rachel Wepener skryf:

Ek wil graag net verneem of daar enige iemand is wat dalk vir my kan sê wie die jong seun is wat laas jaar op 16 November voor die Paul Jungnickelhuis vir gestremdes met sy motorfiets verongeluk het.

As iemand dalk vir my sy ouers se kontakbesonderhede het, sal ek dit baie waardeer.

Ek kan gekontak word by 012-809-1355. Ek is Rachel Wepener.

 

© 2019 Die/The Bronberger