Stuart Weitzman skryf:
Ek het vanaand die Februarie-uitgawe
van Die Bronberger gesit en
lees. Op bl. 21 is daar ’n berig oor
Cullinan en motorfietse. Die motorfiets
waarby die mense staan is wel
’n BMW, maar die model is nie een
van die nuutste modelle nie en is
beslis nie ’n 1200ks nie. Dit is ’n
1150GS.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za