Cullinan dra swaar Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 21 March 2011 19:03
Untitled Document

Swaar voertuie draai nog daagliks op die kruising van Oaklaan en Hotelstraat, Cullinan op hulle roete na Pretoria. Die foto, geneem op 21 Februarie, wys hoe die pad versper word. Inwoners van Cullinan kla al ’n geruime tyd oor die veiligheidsrisiko wat die trokke meebring sowel as die invloed wat hulle op die paaie in die omgewing het.


Foto: Elsabé Maré

 

© 2020 Die/The Bronberger