Hannes help met vuurwapenlisensies Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 21 March 2011 19:04
Untitled Document

Kaptein Hannes Spies is na Cullinan oorgeplaas om alle aangeleenthede rakende vuurwapens te hanteer.

Praat met hom oor aansoeke en navrae oor vuurwapens in die Cullinan-gebied.

Bel Kaptein Spies in kantoorure by 012-734-0751/2/2.


Foto: Elsabé Maré

 

© 2020 Die/The Bronberger