Busbestuurder ?n donkie? Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 21 March 2011 19:06
Untitled Document

Die spreekwoord sê dat ’n donkie sy kop twee keer teen dieselfde klip stamp. As dit die geval is dan kan ’n mens seker die bestuurder van dié koppelbus ’n donkie noem. Binne enkele dae het die hardkoppige busbestuurder twee keer probeer om sy lang voertuig op dieselfde plek in Lynnwoodweg-verlenging, Zwavelpoort om te draai en twee keer het hy vasgesit. Die gevolg was dat die verkeer elke keer erg ontwrig is.


Foto: Max Steenkamp

 

© 2020 Die/The Bronberger