Het iemand vir my blyplek? Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 21 April 2011 17:28
Untitled Document

Willem van Biljon skryf:
My naam is Willem en ek is ’n pensioentrekker. Ek vra blyplek op ’n plot of plaas in die Cullinan of Raytonomgewing in ruil vir toesighouding. My selnommer is 084-772-7216.

Ek sal dit baie waardeer.

 

© 2020 Die/The Bronberger