Ons lees Bronbergers in die bosveld Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 19 May 2011 15:13
Untitled Document

Spike en Spooky Eygelaar skryf:
Tot ons groot spyt moet ons vra dat julle ons naam van die e-pos lys afhaal. Ons het in die tussentyd na die bosveld verhuis. Skoonsuster hou darem al haar ou Bronbergers vir ons en die lekkerste is om by die lapa te sit met die diere wat om jou loop, ’n glasie wyn in die hand en ’n Bronberger in die ander hand. Voorspoed vir julle vorentoe.

 

© 2020 Die/The Bronberger