Arlene van Presda Skool in Zwavelpoort skryf:
Ons het weer ’n wees-hondjie hier
by die Presda Skool. Ons het die
langbeen swart en wit fox terrier
met ’n ou halsbandjie om die nek
op Maandag 9 Mei op die grondpad
gekry. Hy is beslis ’n bedorwe hondjie
aangesien hy baie tuis in die kar
en huis en ook in die bed onder die
komberse is.
As hy jou hondjie is, kontak die
skool by 012-996-1629.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za