Volledige en vinnige reaksie |
|
|
News -
Briewe
|
Saturday, 23 July 2011 00:15 |
Untitled Document
Jakes Stadler van Bashewa skryf:
Ek het by Die Bronberger navraag gedoen oor artikels en briewe wat verlede jaar gepubliseer is rondom die hantering van beweerde uitstaande gelde / erfbelasting aan Kungwini Munisipaliteit.
Dankie vir julle hulp. Waar kry jy nog ‘n tydskrif met sulke positiewe, volledige en vinnige reaksie? Hierdie is ‘n positiewe brief van dank aan Die Bronberger.
Ek wil ook my wens uitspreek dat my onderneming, Lawnmower Legends, nog baie meer klante soos Conradie Broers, ook 'n gereelde adverteerder van julle, sal hê. Dit is 'n werklike wens en opregte waardering. Hulle betaal elke keer onverwyld, sonder om onnodige vrae te vra, op vertrouensbasis. Ek wil meer sulke Afrikaners in my span hê. |
|