Bronnie laat my deel voel Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 23 July 2011 00:16

Freda Scott skryf via Die Bronberger se Facebook-blad:
Elke uitgawe is puik. Omdat ons nog in Pretoria bly en uitry plaas toe (www.beetree.co.za) net buite Cullinan, geniet ek elke Bronberger se ‘nuus’ oor die kontrei. Maak my deel voel van die gemeenskap.

 

© 2020 Die/The Bronberger