Bronnie is lekker happie Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 23 July 2011 00:20

Liana Van Hoepen van Zwavelpoort skryf:
Hi julle, wil net namens Olga-perd vir julle baie dankie sê vir die laaste Bronbergers. Sy reken dit was smaakvolle leesstof. Sy het twee van die drie happies wat julle in die hek gelos het verorber.

Hopelik kon die mense op die perseel die oorblywende een verorber –Red.

 

© 2020 Die/The Bronberger