Carl en Gertie Stofberg skryf:
Wonderlik om in Die Bronberger te adverteer. Bronberg Omheinings gaan beslis nie weer ‘n maand oorslaan nie! Baie dankie vir so ‘n puik tydskrif; ons geniet dit elke keer.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za