Dankie vir Bronberger PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 21 May 2008 00:00

Alphia Schutte skryf:

Baie dankie vir ’n heerlike tydskrif / nuusbrief / plaaslike koerant.

Die uitleg, papier en inhoud is van hoogstaande gehalte. Maar my gunsteling is ‘The final word’. Die vrou hou ons op hoogte van die nuutste denkrigtings. Te lekker. Ons eie Faith Popcorn.

 

© 2019 Die/The Bronberger