Julle diens is fantasties Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 September 2011 10:42
Untitled Document

Freda Scott skryf via Die Bronberger se Facebook-blad:
Komplimente aan Angie en Jeanette wat uit 'n paar woorde, idees en foto's en ?website? inligting 'n ongelooflike mooi advertensie saamgesit het vir my plaas Bee Tree. Dankie dames, julle diens is fantasties. Wag in opgewondenheid vir die spesiale weergawe.

 

© 2020 Die/The Bronberger