Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 September 2011 10:42
Untitled Document

Yvonne Pienaar skryf:
Ek het agter gekom dat baie van die oues van dae nie op ‘Facebook’ is nie, en ek wil van ons ou skoolvriende in die omgewing in kennis stel van die reünie wat ons beplan.

Die matrieks van 1959 tot 1962 van die ou Hoërskool Tom Naude en die Handelsafdeling Polokwane beplan ‘n reünie na 50 jaar vir 24 September vanaf 10 vm tot laataand. Dit word gehou by Ridgeback Village Restaurant, Centurion op die hoek van Suid- en Jeanstraat.

Vir meer inligting, kontak Yvonne Pienaar by 082-626-0320.

Brief verkort. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger