Julie 2012 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Sunday, 22 July 2012 05:10
Untitled Document

In die vaal winterveld van ‘n Mooiplaatsplot patrolleer dié uitgevrete volstruismannetjie kordaat al met die grensdraad langs. Die ou se hakskene is goed rooi en hy is duidelik bewus van sy pragtige, geveerde vryerspak.

 

 

 

© 2019 Die/The Bronberger