Vat ons huis toe PDF Print E-mail
News - Artikels
Sunday, 22 July 2012 05:18
Untitled Document

Kan jy vir dié twee katjies ‘n huis bied? Die liefdevolle katjies is met ‘n bottel grootgemaak nadat hulle ma dood is. Hulle is baie geheg aan mekaar en sal graag bymekaar wil bly. As jy vir hulle ‘n goeie huis kan bied, skakel 012-734-0522 of 083-959-1016.

 

© 2019 Die/The Bronberger