Duisende dankies Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 August 2012 18:44
Untitled Document

Wilna, Clarissa, Monique en Juan van Kameelzynkraal skryf:
Ons wil net graag ‘n bedanking uitstuur aan ons gemeenskap (so ver as vanaf die Kaap tot Limpopo) wat ons te hulp gestroom het op 16 Julie toe ons huis afgebrand het. Ons is stomgeslaan en ewig dankbaar vir almal wat hulle harte en huise oopgemaak het vir ons.

Woorde alleen kan nie ons dankbaarheid beskryf nie. Duisende, duisende, duisende dankies!

 

© 2020 Die/The Bronberger