Vertel van nuwe teater Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 August 2012 18:45
Untitled Document

Gideon van Zyl skryf via Die Bronberger se Facebook-blad:
Gaan julle op 'n stadium ietsie meer vertel van die nuwe teatertjie - Asbos Teater - daar in julle gebied? Hulle kry nogal interessante musikante in en ek dink hulle gaan nog 'n stewige bydrae lewer tot die kuns en kultuur.

Dit is die plan om binnekort ‘n draai by Asbos te gooi en daaroor verslag te doen.- Red.

 

© 2020 Die/The Bronberger