Soek na vorige berig Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 26 September 2012 00:10
Untitled Document

Maureen Osler van Lynnwood skryf:
Baie dankie vir julle puik tydskrif! Ek woon in Lynnwood en ontvang dit ongelukkig nie altyd nie! Kan u my asseblief help. Karen, Lisa-Marie en Matthieu wat tragies naby die Witpoort-skool verongeluk het, was vriende van ons. Ek het ongelukkig nie die tydskrif van julle ontvang met die artikel van hulle nie.

Kan u asseblief so gaaf wees om dit vir my te e-pos. Ek sal dit graag vir Christo, Karen se man, ook wil e-pos.

Lesers is welkom om na berigte in vorige Bronbergers te gaan kyk op ons webtuiste, www.bronberger.co.za. Dié spesifieke berig verskyn onder die afdeling ‘Aktueel’ en sy naam is ‘Vertoë oor gevaarlike kruising help niks’. -Red

 

© 2020 Die/The Bronberger