September 2012 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Tuesday, 25 September 2012 22:15
Untitled Document

Dié werfhaan roep met oorgawe uit dat Die Bronnie ‘n dekade reeds in ons midde is. Lesers gaan nog baie van dié knaap te siene kry. Hy vorm as kenteken deel van die nuwe ‘Die Bronnie’ wat voortaan met 2 000 bykomstige eksemplare en ander opwindende nuwighede ons gebied gaan binneval.

 

© 2019 Die/The Bronberger