Max en Basie haak die knoop deur Print E-mail
News - Aktueel
Thursday, 19 June 2008 23:00
Untitled Document

Max van Zyl en Basie Steenkamp is op Vrydag 16 Mei op Basie se 22 hektaar Zwavelpoort-plot getroud. Max se rok is ’n eg Franse skepping. Sy sê sy kon nie sommer perdryklere of denims aantrek nie, omdat Basie altyd uithang met Italiaanse skoene en pakke.


Max en Basie Steenkamp

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger