Bronnie het goeie adverteerders Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 24 October 2012 06:42
Untitled Document

Duncan Oosthuizen van Oregon Showroom in Garsfontein skryf:
Ek dink julle tiende verjaardag-uitgawe lyk en is baie goed. Hou baie van die buite (nuwe) lesers se opbouende (positiewe) kommentaar. Julle het werklik inderdaad goeie adverteerders, asook ‘n goeie tydskrif.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger