November 2012 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Wednesday, 21 November 2012 05:31
Untitled Document

Bekend as die klikbekke van die veld, omdat hulle almal en alles met ‘n tartende geroep waarsku teen naderende gevaar, blyk dié twee kwêvoëls ook opperste skinderbekke te wees, waar hulle letterlik hoog in die takke skynbaar heerlik sit en klets.


Foto: Theuns Koekemoer

 

© 2019 Die/The Bronberger