Op soek na steenkool-yskas Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 21 November 2012 07:31
Untitled Document

Ricki Geertsema van Zwavelpoort skryf:
Is daar moontlik iemand in die Zwavelpoort-gebied wat ‘n outydse steenkool-yskas wil verkoop of kan maak?

‘n Mens maak glo ‘n raam van yster en ogiesdraad en vul die wande met steenkool wat jy nat hou en daar het jy ‘n yskas wat werk sonder enige elektrisiteit. Daar is een by die Willem Prinsloo Landboumuseum te sien.

Sal bly wees as julle my kan kontak by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2020 Die/The Bronberger