Geniet lekkerleesdinge PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 29 January 2013 15:20
Untitled Document

Coen Basson skryf via ons webtuiste:
Ek geniet die lekkerleesdinge so baie. Wie is die skrywer, sal graag met hom wil kontak maak en gesels na die lees van die vaderkopppie op die sukkelplaas. Ek soek naarstigtelik by elke ougoedplek vir 'n vaderkoppie en 'n moederkoppie. Wie kan help? Kontak my by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

Die skrywer is mos ou Poon - Red

 

© 2019 Die/The Bronberger