PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 29 January 2013 15:21
Untitled Document

Hans Lombard, voorheen van Bronberg Lodge skryf:
Dagsê vriende. Ek wil net langs hierdie weg dankie sê aan elkeen wat geskakel het en ietsie bygedra het in reaksie op die brief in Die Bronberger se Desember-uitgawe. ‘n Spesiale dankie ook aan Myda Cronjé. Dit word alles uit die hart uit waardeer.

Dit gaan goed met my en ek hoop om binnekort weer ietsie te kan sien, as die operasie geslaagd was.

Voorspoed vir die nuwe jaar. Mag al julle drome waar word.

 

© 2019 Die/The Bronberger