Pluimpie vir Bronnie PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 29 January 2013 15:21
Untitled Document

Desireé Harmse van Willow Acres skryf:
Baie dankie vir julle hulp op navrae! Dis baie deeglik. As ‘n mens maar net sulke diens by ander plekke ook kon kry . . . Julle verdien beslis dié pluimpie!

Sterkte met julle blad – hou aan met die goeie werk.
 

© 2019 Die/The Bronberger