Help met rotsbrekers PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 16 July 2008 02:00
Untitled Document

MJ de Kock van Zwavelpoort skryf:

Ek merk dat hier alweer ?n rotsbreker (crusher) in Zwavelpoort, suid van die berg is wat die rus verstoor. Was julle nie laas instrumenteel om die vorige groep die hasepad te laat vat nie, of weet julle wat se stappe en deur wie dit geneem is?

Blykbaar is dit Karee Roads wat op plot 105 klippe kraak ? met die eienaar se toestemming.-Red

 

© 2019 Die/The Bronberger