Om te kritiseer of nie PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 28 February 2013 05:36
Untitled Document

Alida Lombard skryf:
Dankie vir die plaas van my Hans se briefie in julle Januarie-uitgawe.

Dan wil ek sê ek het die "Final Word" stuk oor kritiek baie geniet. Dit was nou net die gepaste stuk wat ek moes hê om te lees vir iemand wat my kritiseer. ’n Mens is so vinnig om kritiek te lewer en dit is nogal iets om oor te dink. Wanneer is kritiek opbouend en wanneer is dit afbrekend? Mense kan gerus daaroor nadink.

 

© 2019 Die/The Bronberger