Berig bring aksie Print E-mail
News - Aktueel
Thursday, 28 February 2013 07:54
Untitled Document

Ná jare se gesukkel deur inwoners om iets aan Rayton se verwaarloosde begraafplaas gedoen te kry, het ons navrae aan die metroraad en ‘n berig in verlede maand se Bronnie, blykbaar vrugte afgewerp. Die dag voor moedelose mense van Rayton self met ‘n skoonmaakaksie sou begin, het ‘n span munisipale werkers opgedaag om die lang gras en bossies te sny.


Voor die skoonmaak – foto geneem in Januarie

Ná die skoonmaak
 

© 2020 Die/The Bronberger