Kan nie wag nie Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 March 2013 16:20
Untitled Document

Alet Erasmus van Kleinfontein skryf:  
Die voorblad (Februarie-uitgawe) laat my dink aan 'n lekkergoed waarvan die papiertjie nog net so effens oopgemaak is . . . die lekkerte is daar binne! Kan nie wag om hom te lees nie! Dankie vir jou en Angie se groot werk om elke maand vir ons ’n lekkerlees tydskrif te bring!

 

© 2020 Die/The Bronberger