Soek jy veldgras? PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 March 2013 14:22
Untitled Document

Felicia van Doringkraal skryf:  
Ons het ‘n klomp veldgras gebaal en wil glad nie ‘n wins daarop maak nie. Ons wou die lang gras net voor die winter se brandseisoen weg hê en dalk kan dit mense help wat nie voer het nie.

Die koste is om ons diesel met die baalproses te dek. Dit is R10 ‘n baal wat baie bossies in het en R20 ‘n baal wat net gewone veldgras is.

Mense moet dit self by ons kom haal in Doringkraal, naby Cullinan. Bel my by 071-579-6019.

 

© 2019 Die/The Bronberger