Ons bou ?n besigheidsgids |
|
|
|
News -
Aktueel
|
Wednesday, 16 July 2008 02:00 |
Untitled Document
Ons nooi alle ondernemings in die Bronberg-gebied uit om deel te word van
Die Bronberger se aanlyn besigheidsgids. Ons begin die gids met ?n paar gratis
voorbeelde van die verskillende afdelings sodat lesers kan sien hoe maklik dit
is om inligting te bekom oor ondernemings in ons kontrei.
Die gids vorm deel van Die Bronberger se nuwe webwerf wat in die eerste
drie weke van sy bestaan reeds baie fluks deur lesers besoek word.
Al wat dit jou sal kos om in die gids gelys te word is ?n aansluitingsfooi van
R100 wat jou onderneming se naam en kontakbesonderhede onder ?n spesifieke
afdeling sal laat verskyn. Daar is elke maand ?n fooi van R50 betaalbaar.
As jy wil deel word van die besigheidsgids, stuur ?n e-pos na
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
. Vir meer inligting, besoek die webwerf by
www.bronberger.co.za. |
|