Bronnie is staatmaker PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 29 April 2013 12:30
Untitled Document

Isabel Groesbeek-Bekker skryf via ons Facebook-blad:
Die Bronberger is werklik ’n staatmaker-tydskrif in die ooste van Pretoria. Ek geniet veral julle insetsels ‘Het jy gehoor?’, die historiese artikels, die advertensies vir ondersteuning van sakebelange in die omgewing, asook die jaarlikse Februarie-uitgawe met ‘Doen Dinge’. Doe so voort!

 

© 2019 Die/The Bronberger