Katjies soek huise PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 29 April 2013 12:33
Untitled Document

Minette McLaren van Zwavelpoort skryf:
Hierdie baba katjies soek huise. Hulle is nou agt weke oud en eet reeds vaste kossies. Die onderste foto is van die mannetjie en die twee boonste foto’s is van die wyfies.

As iemand sou belangstel, kan hulle my gerus kontak by 083-231-5478. Ek woon op plot 481 Zwavelpoort, agter die Bafana kafee. 

 

© 2019 Die/The Bronberger