Skotties gevind PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 29 April 2013 12:34
Untitled Document

Andrié Steyn van Zwavelpoort skryf:
Die middag van 16 April is daar twee Skotse terriers gevind in die Zwavelpoort-grondpad, Achilles, wat voor die druiwe-plaas verby loop onder by die spruit.

Kontak my asseblief indien jou hondjies vermis is by 083-280-3756.

 

© 2019 Die/The Bronberger