April 2013 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Monday, 29 April 2013 12:35
Untitled Document

At van Doorndraai van die Doorndraai Friesperd Stoet op Zwavelpoort met die Bronberg in die agtergrond. Doorndraai is aangewys as die beste stoetery van Friesperde buite Nederland. Lees meer hieroor. Die fotograwe is Hennie en Heather van den Berg van H2 Photography.

 

© 2019 Die/The Bronberger