Op soek na Johanna Brandt aanhangers PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 June 2013 11:48
Untitled Document

Peter Boshoff skryf uit Engeland:
Ek publiseer boeke (e-boeke en slapband) onder peterPJD Publishing. My eerste boek is ‘World War I of Private Brooks on the Western Front’.

Ek will nou ‘Het Concentratie-Camp te Irene’ van Johanna Brandt van Warmelo publiseer, vertaal in Afrikaans en Engels in 'n drie-in-een formaat in e-boek en slapband met behoorlike teks (nie fotostate nie).

Sal graag wil kontak maak met ander skrywers en publiseerders of aanhangers van Johanna Brandt van Warmelo. Kontak my by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

Peter het Die Bronberger se November 2011 toeka-artikel, ‘Johanna Brandt: Siener, skrywer en baas-spioen’, op ons webtuiste, www.bronberger.co.za, raakgelees.-Red

 

© 2019 Die/The Bronberger