Stof vir spogboek PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 June 2013 11:49
Untitled Document

Daleen de Lange van Alberton skryf:
Ek is besig om ‘n Christelike Spogboek van elke dorp en sy mense in Suid-Afrika te skryf. Ons kan ook s dit is ‘n "Christelike Onthou Boekie" vir geslagte na ons sodat hulle altyd deur die boek kan blaai en ons kan onthou vir wie en wat ons was.

Daaroor wil ek dit graag in Die Bronberger plaas en alle mense nooi om deel van dit te word. Enigiemand wat ‘n storie of staaltjie het en graag onthou wil word, is welkom om my te nooi sodat ek ‘n onderhoud met hulle kan voer en foto's kan neem wat by hulle storie geplaas gaan word.

Kontak my by 079-046-0530 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2019 Die/The Bronberger