Vra kaart van ons kontrei PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 June 2013 11:49
Untitled Document

François Malan van Kleinfontein skryf:
Ek het die berig oor die beoogde hospitaal in Die Bronberger gelees. Ek het egter geen kaarte wat daardie omgewing in detail toon nie. Alle kaarte van Pretoria stop by Silver Lakes en die gedeelte tot by ons (Kleinfontein) is net ‘n blanko kol! Kan u my laat weet waar ek kaarte kan kry wat die oostelike omgewing (The Ridge, The Meadows, Zwavelpoort tot Boschkop en Kleinfontein), met paaie toon?

Lesers wat weet van sulke kaarte kan Francois kontak by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . - Red

 

© 2019 Die/The Bronberger