Waar ontspring die Pienaarsrivier? PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 June 2013 11:51
Untitled Document

Trix Serfontein skryf via ons webtuiste:
Ek is op soek na die fisiese oorsprong van die Pienaarsrivier. Ek kry nie regtig inligting daaroor nie, behalwe dat dit in die Bronberg ontspring. Sal graag daar 'n draai wil maak.

Trix, ons het lesers wat s dat die bo-loop van die Pienaarsrivier suid van die Bronberg op die grens van Bashewa en Tierpoort is. Die rivier kom deur die Bronberg by Nkwe Ontspanningsoord. Lesers wat meer hieroor weet kan ons skakel by 012-734-0522. ?Red

 

© 2019 Die/The Bronberger