Bronnies is ligpunt in maand PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 29 July 2013 00:16
Untitled Document

Johan Verbeek van Die Wilgers skryf:
Ons almal in De Meerpaal Aftree-oord in Die Wilgers wil vir julle sê baie, baie dankie vir Die Bronberger. Ons geniet dit om hom te lees en sien elke maand verskriklik uit na ons Bronnies.

Ek gaan haal die tydskrifte by Jessies Doggies in Wapadrand en die hele maand deur vra al die inwoners vir my wanneer die volgende Bronnie nou gaan kom; of dit nie dalk nou al tyd is nie.

 

© 2019 Die/The Bronberger