Net reg vir kinders PDF Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 25 August 2013 16:33
Untitled Document

Yolandi Coetzee skryf via ons webtuiste:
Ek is so opgewonde om te vertel van die nuwe eetplek in Cullinan. Eers moet ek sê, met die intrap slag lê Die Bronberger in die ingangsportaal, gereed om gelees te word.

Piacere is die restaurant se naam, pure Italiaans met die rooi en groen van Italië. Daar is ‘n speelplek vir jou kinders en vir ’n vergeetagtige mamma soos ek, selfs ‘wipes’ in die badkamer met ’n plekkie waar jy baba se doek kan ruil.

Die eienaar is vreeslik gasvry en laat jou dadelik sommer welkom voel.

 

© 2019 Die/The Bronberger