Polisieman stel slegte voorbeeld PDF Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 25 August 2013 16:34
Untitled Document

Juanita Jamneck van Mooiplaats skryf:
Aan die polisieman met die grys snor wat sy gemors, soos sigaretdosies en ander papiere, by die polisiebakkie se venster uitgegooi het net nadat hy in die Boschkoppad ingetrek het vanaf die polisiestasie: Dankie vir die voorbeeld wat jy vir ander stel. Ek hoop jy besef ons as bewoners van die plotte langs die pad, moet jou gemors optel! Ek hoop nie jy gooi jou stompies ook uit nie, want dan moet ons weer tot watter tyd vuur slaan.

 

© 2019 Die/The Bronberger