Dankie aan julle lesers Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 May 2014 23:03
Untitled Document

Fred en Miems Nelson van Olympus skryf:
Baie dankie, ons het omtrent onmiddellik reggekom met die geskenk van ‘n pragtige twee-jarige Boerboel-meisie wat klaar die appel van ons oog is. Dankie aan al die Bronbergers wat so gou op ons versoek reageer het.

Fred en Miems het in Maart ‘n brief, ‘Ons was verskriklik lief vir haar’, aan Die Bronberger geskryf waar hulle die hartseer verhaal van hulle geskenk-hond se dood vertel het. Dié afgetrede sendingpaar het gevra vir ’n groot hond vir ekstra beskerming op die hoewes. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger