Op soek na Francois Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 May 2014 23:04
Untitled Document

Ria Botha van Garsfontein skryf:
Graag versoek ek Die Bronberger om namens my vir Francois Lategan, vroeër van La Montagne, op te spoor. Francois het ook in die sewentiger jare die Passiespele in Duitsland en die Europese toer, waarvan ek (Ria Botha) en Marié van Rooyen deel was, gereël.

Intussen is Marié op Vrydag 11 April oorlede. Haar begrafnis was op 26 April. Ek is ook op soek na Francois se suster, Elize Greeff van Heidelberg.

Kontak Ria Botha by 012-348-1187 (alle ure) of 082-263-8486.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger