Bronnie help boefie huis kry Print E-mail
News - Briewe
Monday, 23 June 2014 22:42
Untitled Document

Petro Anderson van Zwavelpoort skryf:
Net om te sê dat die Jack Russell seuntjie ‘n huis gekry het en hy is baie gelukkig!

Baie dankie vir die plasing van sy inligting.
 

© 2020 Die/The Bronberger