Dankie vir berig Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 29 July 2014 08:50
Untitled Document

Charmain Pienaar van die Bronberg-gebied skryf:
Ons wil net baie dankie sê vir die berig, ‘Gerty is 93 jaar jonk’, wat julle verlede maand geplaas het van ons moeder, ouma en oumagrootjie. Ons waardeer dit opreg.

 

© 2020 Die/The Bronberger